Kursusregistrasie

Basic

$99
/per month
Button

Basic plan is normal

Vestibulum metus velit, convallis ac volutpat ipulvinar sed arcu. Venenatis metus nec justo porttitor faucibus. Nullam in leo at orci egestas tempor. sed bibendum

Standart

$159
/per year
Button

Standart plan is good

Vestibulum metus velit, convallis ac volutpat ipulvinar sed arcu. Venenatis metus nec justo porttitor faucibus. Nullam in leo at orci egestas tempor. sed bibendum

Premium

$299
/paid only once
Button

Premium plan is Awesome

Vestibulum metus velit, convallis ac volutpat ipulvinar sed arcu. Venenatis metus nec justo porttitor faucibus. Nullam in leo at orci egestas tempor. sed bibendum

WAT KOS DIE KURSUS?

11 Modules @ R210.00 = R2 310.00

1.     Kontant betaling voordat kursus begin – student kry 10% afslag: R2 310.00 – R231.00 = R2 079.00 vooruit betaalbaar.

2.     Betaal in vier paaiemente: R2 310.00 – R100.00 = R2 210.00

4 paaiemente van R552.50 vooruit betaalbaar.

3.     Afbetaal per module: R210.00 per module, vooruit betaalbaar.

4.     Studente het ook die keuse om enige ses modules uit die pakket te kies en te doen. Geen afslag sal gegee word nie. R210.00 per module X 6 = R1 260.00

Studente wat die volle bedrag reg aan die begin betaal, sal al die modules ontvang en daaraan kan werk op hulle eie tyd.

Studente wat in vier paaiemente betaal, sal drie modules op ‘n slag ontvang en daaraan kan werk. Eers wanneer die volgende paaiement ontvang is, sal die volgende drie modules gestuur word.

Studente wat betaal per module, sal slegs ‘n module kry wanneer ‘n paaiement betaal is.

afAfrikaans
afAfrikaans